Eerst 'n korte introduksie van die land;
'n Bietjie geskiedenis
In Suid-Afrika woon oorspronkelik die Khoi en San, wat beter bekend staan as die Bosjesmanne of Hottentotte (name wat deur die Nederlanders gegee is). Andere Afrikaanse stamme in Suidelik Afrika is byvoorbeeld Zoeloes, Tshwanes en Xhosas. Die eerste Europeane wat Suid-Afrika of beter gesê die Kaap gesien het is die Portugese. Maar die Nederlanders het Suid-Afrika onder leiding van Jan van Riebeeck die land gekolonisseer. Nederland was besig 'n koloniaal ryk op te bou in Asië waaronder Indië, Indonesië, Ceylon en andere lande. Die Kaap was 'n gunstige plek omdat die op die midden van die reis van Europa na Oos-Asië le. In de Kaap kan dan die Nederlandse skepe word bevoorraad met varse groente, vleis en water. Die Nederland het 'n suksesvolle en die grootste kolonie in Afrika gestig. Maar die koloniste, wat ook uit Hugenote (Protestante Franse), Duitsers en Wale wat is vernederlands bestaan, het ook probleme soos die 4 Nederlandse-Khoioorloë. Deur die Nederlanders kom in Suidelik Afrika nog meer verskillende rasse, veral Maleisiërs, sy bring namelik slave na Afrika, veel uit die Nederlandse kolonies in die Oos, die huidige Maleisië, Indonesië en Indië. In die loop van die tyd ontstaan hieruit ook aparte bevolkingsgroepe, mengsels tussen Hollanders, Maleisiërs en Afrikane. Dit word Kleurlinge en Griekwa's genoem.
In 1805 wanneer Nederland in Europa verswak is deur Napoleon met sy Franse leger verower die Britte die Kaapkolonie. Die voormalige Nederlandse kolonisten word nou Boere (nou Afrikaners) genoem en sy trek na die binnelande van Suid-Afrika omdat sy het nie eens is nie met die Britte. Hulle trek verskeidene rigtings op, na die Drakensberge en rigting Betsjoeanaland, die Grote Trek. Sy word nou ook Trekboere en Voortrekkers genoem. In die binnelande stig die Boere veel verskillende Nederlandse state soos Natalia, Stellaland, Vryheid, Leydenburg, Utrecht en die twee suksesvolste Oranje Vrijstaat en die Zuid-Afrikaansche Republiek (hulle het toen nog dieselfde spelling as Nederland en België) beter bekend as die Transvaal. Die Britte vind hierdie saak nie goed nie en wil die Nederlandstalige Boererepublieke verower omdat in die Transvaal naby Johannesburg en die hoofstad Pretoria diamant en goud word gevind. Dan ontstaan die Eerste en Tweede Vryheidsoorlog tusse die voormalig Nederlandse koloniste en die Britse koloniste. Die twee Boererepublieke onder president Kruger en Steyn weet nie te win nie maar was baie sterk! Die Britte annexeer en Paul Kruger vlug na Nederland met die oorlogskip die Gelderland wat deur Koningin Wilhelmina is gestuur. Heel Suid-Afrika is nou (1902) Brits. In 1910 wordt Suid-Afrika onafhankelik as die Unie van Suid-Afrika (saamgestel deur die Transvaal, Natal, Oranje Vrijstaat en die Kaapkolonie) en die amptelike tale word Nederlands en Engels.
Dan word die land geteister deur Apartheid waar die swarte en die kleurlinge leef in 'n blank Suid-Afrika waar sy gediskrimineer word, hoewel sy in die meerderheid is. In 1994 kom daar 'n eind aan deur president Frederik Willem de Klerk en Nelson Mandela word vry gelaat. Dat bring ons na die Suid-Afrika van vandag!!!
Kuns is Suid-Afrika
Die Vlag:
Die huigie vlag van Suid-Afrika is kuns op sig en vind ek self baie mooi, dit presenteer namelijk al die kulture, sowel die swarte bevolkingsgroep as die blanke bevolkingsgroep is verteenwoordig.
Namelik
Pan-Afrikaanse kleure (Rooi, Geel en Groen (ook swart)
presenteer die inheemse Afrikaanse belolking .
Rooi Wit Blou
presenteer die blanke van Nederlandse en Brite afkomst.
Rooi : bloedgieting
Blou : oop blou lug
Groen : die land
Geel : Goud
Swart : die swart mense
Wit : die wit mense
Alle bevolkingsgroepe tevree hou is natuurlik al 'n groot kuns!!! Vroeer was die vlae so:
***In vlae word altyd iets symboliseer wat die volk verbind met die nasie waarin sy leef. Meestal bevat die doek wapens of kleure.Vlae = kuns.
FB, 19 juni